10-uit-10

Aangebied deur

Sarel Botha

Sarel Botha

10 uit 10 met "Feel"

116de Musiek met ‘Feel’ Program sedert die eerste uitsending op 7 Februarie 2010

 

Hierdie week

Verlede week

Aantal

Weke

Titel

Album

Kunstenaar

1

2

15

Sneeu in my hart

Die son sal weer skyn

Jannie Moolman en Lisa Katzke (CD: Jannie Moolman)

2

5

4

Soos ou vriende doen

Ons reik hoër

A Capella Koor

3

1

10

Die oomblik is nou

My hart

Nianell

4

10

3

Dankie vir die jare

Jy’s die water

Anton Myburgh

5

3

4

Vir jou

Rembrandt se meisie in die maan

Mathys Roets

6

4

15

As jy staan op die maan

Blou Trane

Al’astair

7

7

16

Hart van glas

Hart van glas

Coenie de Villiers

8

8

17

Jy’s ongelooflik

Jy’s ongelooflik

Kevin Leo

9

NUUT

NUUT

Die liefde maak seer

Met een kyk

Lisa Katzke

10

9

3

Jy sal sien

Sewe stukkies van jou hart

Anél

 

PLAASKINDERS van RICHARD VAN DER WESTHUIZEN & GERHARD STEYN maak NA 14 WEKE plek vir DIE LIEFDE MAAK SEER deur LISA KATZKE.

 

 

 

Klop-aan-die-voordeur treffers:

 

Seemeeu – Rocco de Villiers

Oupa – Juba in duet met Elné

Gate in die hemel se vloer – Helenè Bester

Jellytots – Wynand Strydom

 

Stuur ‘n e-pos aan sarel@bayfm.co.za om te sê watter snit van die bogenoemde KLOP-AAN-DIE-VOORDEUR treffers jy graag op die BAY FM 10 UIT 10 MET ‘FEEL’ wil sien.

Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: