Advertising Enquiry

complete and submit

Contact Person   
Contact Number   
Advertising Package   
Sponsored Slot   
Ad Hoc Advertising   
Additional requirements/information   
Your e-mail address *   
Required Field
* indicates required field.

Contact us

SALES DEPT:

sales@bayfm.co.za

OFFICE TELEPHONE:

041-360 0909

FAX:

041-360 1190

PHYSICAL  ADDRESS:

10 Salvia Crescent

Linton Grange

Port Elizabeth

6015



Standard Advertising Rate card

Radio advertising works! Contact our Sales Department for specific information about our listenership, broadcast area and for an obligation-free quotation.

Prime day time

5.55am - 6.00pm

R583.00 per 30 second commercial

prime night time

6.00pm - 00:00

R389.00 per 30 second commercial

more after midnight

00:00 - 05:55am

R292.00 per 30 second commercial

In-studio / pre-recorded interviews

All Shows

 R1 512.00 per 5 minutes or part thereof.

Hit mobile: dj and sound equipment WITH HOURLY LINKS TO STUDIO

3 hour or part thereof

R5 940.00

OUTSIDE BROADCAST UNIT

Within Nelson Mandela Bay

R14 650.00 per 3 hour broadcast
R16 820.00 per 6 hour broadcast
R18 970.00 per 9 hour broadcast


All tariffs exclude VAT


Pricing may change without prior notice.

E&OE

Advertising Terms and Conditions

 

  • Our Rates are based on a 30 second commercial and excludes VAT
  • Cancellation period 30 days prior to broadcast date - 100% cancellation fee.
  • All sponsorship rates are by negotiation
  • Preferred spots carry a 25% loading
  • Live reads carry a 50% loading
  • Rates for a sponsorship or feature are available on request and are subject to availability.
  • The deadline for material is 3 working days prior to broadcast.
  • Acceptable format CD audio, mp3 or wave.

 

PLEASE NOTE:  Prime Time is Monday - Sunday, 5.55am  - 6.00pm.

Testimonials

Leave a comment on the impact Bayfm has had on your event or promotion here.

Keep me updated?
Comments are moderated.


Johan Wilken
November 15, 2012 10:36:26 AM
Ek het vanaf 2005 my produk Cholesterolease gereeld in verskeie publikasies soos tydskrifte en koerante geadverteer. Omdat dit baie duur was om in die goeie publikasies te adverteer kon ek nie bekostig om meer gereeld te adverteer nie en dus nie die verwagte reaksie onder verbruikers gekry nie. Verkope het maar stadig gebly en my produk wou nooit regtig groei nie.

In 2009 het ek vir Jacques van Bay FM ontmoet. Hy het my aangeraai om op Bay FM te adverteer. Die mense van Bay FM het vir my ‘n advertensie gemaak wat ons toe gereeld op die stasie gespeel het. My verkope in die PE omgewing het onmiddelik begin vermeerder. Verkope het so goed gegroei dat ek in ander areas in die land ook op radio begin adverteer het. My produk se verkope het binne een jaar so gegroei dat ons besluit het om op radio advertensie te konsentreer. Ons adverteer nou al vir 2 jaar uitsluitlik op radio en ons produk groei nog elke maand met meer as 10%.

Radio advertensie werk vir ons... en ek wil aanbeveel dat, wat ook al jou besigheid is, gerus dit op radio te adverteer. Radio advertensie is bekostigbaar en baie effektief. Bay FM het ons produk ‘n huishoudelike naam in die PE omgewing gegee.

Baie dankie Bay FM!

Groete

Johan Wilken
VITA-C Products
Kobus Alberts
November 15, 2012 10:35:58 AM
Graag wil ek net ook net baie dankie se aan Bay FM vir die jaar se ondersteuning en positiewe insae in Group 1 Nissan ten opsigte van ads. Ons besigheid het beslis gegroei vandat ons by Bay FM adverteer.
Dit is vir ons altyd lekker om betrokke te wees met van Bay FM se feeste, waaruit ons al verskeie voertuie vandaar verkoop het.
Ek dink ook aan die golfdag van Bay FM die jaar by PE golfklub, wat n groot sukses en van daar ook n Navara verkoop!
Ons is trots om deel van die Bay FM familie te wees! Wat n wonderlike span!

Groete

Kobus Alberts
General Manager
Group 1 Nissan
Al'astair
February 12, 2012 08:03:56 PM
Baie dankie vir die onderhoud op "feel musiek"op Bay FM op 12 Feb 2012-Sarel Botha en Anna Pauw het dit 'n genotvolle en ontspanne ervaring gemaak..heerlik gewees om met twee sulke "pros" te praat. Al'astair (Blou Trane)
Algoa Funeral Services | J van der Westhuizen
December 06, 2011 07:52:54 AM
This serves to confirm the business relationship between Algoa Funeral Services and BayFm:

- As a business we never advertised on radio before, it was Helmuth that convinced me of the benefits of radio advertising
- He is truly a remarkable ambassador for BayFm and his friendly personality makes working with him a pleasure
- Advertising on BayFm reaches out target customer base and has proven to have a positive impact on our business
- I am proud to be associated with BayFm, as they have great business ethics
Riaan Botha | EP Radiators
December 06, 2011 07:52:04 AM
Hiermee wil ons as EP Radiators net vir Bay FM bedank vir die uitstekende diens wat aan ons sowel as die publiek gelewer word.

Ons het Oktober 2010 begin om ons besigheid te adverteer op Bay FM, sedertdien het ons ‘n opname gemaak van waar ons kliënte van ons verneem het en is ons bly om te sê dat die meerderheid van ons kliënte van ons gehoor het op Bay FM.

Aangesien ons sulke goeie resultate as gevolg van ons advertensie op Bay FM kry sal ons uit ons pad gaan om meer mense bewus te maak van Bay FM.

Baie Dankie vir U uitstekende diens!
Group 1 Nissan | Kobus Alberts
December 06, 2011 07:50:35 AM
Baie dankie vir die “great” ad op die radio van Group 1. Nadat ons by Bay-FM begin adverteer het kan jy n positiewe verskil in ons verkope sien. Ons het twee uitstekende maande gehad (Februarie en Maart)
On the Dot Media | Yvette van der Linden
December 06, 2011 07:48:30 AM
Ek wil net sê dat Bayfm die beste is, na vanoggend se gesels saam met Adore het ek gesels oor die nuwe Huisgenoot Wen Dieete wat tans beskikbaar is by Super Markte, en my foon het nog nie opgehou lui vandag nie.

Baie dankie !!!!! Julle maak ‘n verskil!!!
Herlien | Nartjiefees
December 06, 2011 07:47:16 AM
Van my kant af net ‘n groot dankie vir die lekker saamwerk hierdie jaar. Julle het regtig baie gedoen om ons Nartjiefees te bemark. Die fees was ‘n groot sukses! Baie dankie vir jul uitsendings oor die radio en veral dat julle ons Vrydag uitgehelp het toe die verkeerde datum in die koerant beland het. Ek kan eintlik nou nog nie glo dat hulle dit gedoen het nie!

Dit was ook heerlik om BayFM Saterdag by die Nartjiefees te hê. Dra asb my dank aan “ander” Jacques en Helmut wat so lekker saamgekuier het, oor. Julle is regtig al deel van die Loerie Nartjiefees. Sodra Nartjiefees 2012 se datum bekend is, stuur ek dit vir julle!
Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: