Get Connected!
|
|
Search
Latest Groups
Who's Online
Recent activities
Yesterday
|
|
|
Rochelle Williams Gospelfees Date:27 Maart 2010 Tyd: 19:00 Plek: AGS Lofoord H/v Noord & Graafreinetweg Uitenhage Pryse: Voorskool:4Free ; Laerskool:R10 ; Hoerskool en ouer:R25 Kontak my deur Facebook. HOOP JULLE KOM EN GENIET DIE AAND SAAM ONS. | 04:59 PM |
5 days ago
|
|
|
Charlene Ristow Is happy! | 10:34 AM |
|
|
|
Melissa Vernon Tired ZzZzZzZzZz | 07:19 AM |
1 week ago
|
|
|
Craig Aldrich Otto Ek Huil on bedaarlik as jy ni by my is nie,Ek voel naak soos n slaak onder sy dop,dit is asof die gedeelte in Ps 23 "ek is niks kort nie" nie bestaani want ek kort alles sonder jou | Mar 08 |
|
|
|
Louis Christiaan Mouton more .n rustiger sondag vir almal . | Mar 07 |
|
|
|
Severiano Pietersen no fighting no fighting....please no fighting | Mar 05 |
|
|
|
Lizelle Miles Geniet nou 'n tjoklit brownie avalanche... | Mar 05 |
2 weeks ago
|
|
|
Wilma Erasmus Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies. Lekker dag aan almal! Ja die naweek sluip nader. Sondag is Bay FM opskoptyd!!!!! | Mar 02 |
|
|
|
Maria Stoltz Eina Eina Eina! bene brand kani loopi mar was elke sekond werd om gister ini son te sit en afrikaans te ondersteun!!!!! | Mar 01 |
|
|
|
Joanne Williams Burger Opskop was "n great fees....stukkend gebrand....wil nie vandag werk nie....oogies wil net toe, stupid het nuwe naam gekry....lol | Mar 01 |
|
|
|
Cheryl Mills I'm not afraid to say it... I LOVE GLEE! | Feb 28 |
|
|
|
Johan Herselman Tyd vir slaap...... My bokka werk nagskof tot Vrydagaand. Gelukkig is ons albei af die naweek....... | Feb 28 |
|
|
|
Yolundé Hammond Wilken Aan wie belangstel! Mark Olckers gaan vanaand vanaf 12 tot 3uur more oggend getuig wat dit is om 'n gerehabiliteerde verslaafde van dwelms, drank en sigarette met die hulp van die Here te wees. Glo my daar is hulp. As hy dit kon doen kan enigiemand dit doen. Julle kan inbel en hom vra vir hulp of om met hom persoonlik te gesels by 0839131079. Die Here se genade is groter as wat enigeen besef. Haleluja!!! | Feb 26 |
|
|
|
Karin Erasmus Dis die 'snooze' knoppie se skuld!!!....regtig. Oja en di ....persoon wat 4uur ini oggend op di huis telefoon bel....normale mense slaap gewoonlik daai tyd.! | Feb 25 |
|
|
|
Leonita Van Wyk Don't miss what you don't want. | Feb 24 |
|
|
|
Jenny Nell - nothing on my mind, just very tired....... | Feb 24 |
3 weeks ago
|
|
|
Andre van Zyl and Patrick Tururu Lindoor are now friends | Feb 23 |