Rugby2

Sprinboks get a "BOO" at their Test against the English in PE

Give us your opinion.  To "BOO" or not to "BOO", that is the question.

Pieterl Flint
Sunday 24th of June 2012 12:34:33 PM
Almal moet agter die Bokke staan en hulle laat welkom voel hier by ons. Morne Steyn is deel van n span wat die land op nasionale vlak verteenwoordig en hy moet gemaklik wees asof hy voor sy eie ondersteuners speel. Die negatiewe PE gees het dit ook nie maklik gemaak vir die Bokke nie en ek wonder of ons weer so n groot game sal kry.
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
Jacques
Monday 25th of June 2012 11:21:01 AM
Om enige game te "Boo" is swak gees. As die ref n fout maak (onthou hy sien nie alles raak soos die wat in die paveljoen sit nie of op T.V) dan moet mense hul negatiewe komentaar maar onderlangs uitspreek en dieselfde met waneer die ander span punte aan teken. Ek werk baie by rygby byeenkomste en dit is vreeslik swak as die ondersteuners hul sleg gedra. Dit is glad nie goeie span gees nie!
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
Gerrit Basson
Monday 25th of June 2012 11:31:23 AM
Om te "boo" is swak maniere en 'n verkeerde manier om uiting te gee aan jou gevoelens. As daardie straf-en skepskoppe oor was, het ons almal gejuig. Dit is jammer dat dit hier gebeur het,maar kan die mense wat dit gedoen het, geidentifiseer word? Daar reis so baie toeskouers na toetswedstryde van reg oor Suid-Afrika.Ek kan nie sien dat ons hierdeur gepenaliseer kan word vir toekomstige toetse nie,aangesien hierdie "gebooery" weekliks op Nuweland, Loftus en ander stadions,plaasvind.Dan behoort hierdie stadions geen toetse,super 15, Curriebeker of Vodacomwedstryde te huisves nie.Ek onthou dat daar kennisgewings by die Boet Erasmusstadion teen die omheinings geplaas is,maar weet nie of dit by ons nuwe stadion aangebring is nie. Ons moet net agter ons spanne en spelers staan. Hulle kies nie hulself nie. Toegegee, Morne Steyn beleef nie sy beste seisoen met sy skopskoen nie, maar hy is en bly 'n puntemasjien.Die hele span het nie goed vertoon in hierdie toets nie. Ek dink die probleem was dat ons verlede week al klaar die toetsreeks beklink het en daar was nie so baie druk op die span nie.Ek kan net nie verstaan hoekom ons nie dieselfde spelpatroon gevolg het soos gedurende die eerste toets se tweede helfte en die tweede toets se eerste helfte nie.Wanneer die bal wyd gespeel word lyk die Bokke baie gevaarlik!!!
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
Bok ondersteuner
Monday 25th of June 2012 02:46:43 PM
Ek dink ook dit is nie mooi om te boo nie, maar ons as rugby publiek het geen ander manier om onself uit te druk as ons ongelukkig is met enige iets nie.
Dis nie asof H Meyer na ons gaan luister as ons se daar is beter spelers as wat hy gekies het nie!? Ons soek waarde vir geld en as dit by die derde game kom en die speler speel nogsteeds swak, sal ondersteuners op enige manier hul stem laat hoor.
Dis maar net my opinie!
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
hyrone
Monday 25th of June 2012 03:36:38 PM
If I was at the stadium, I would also boo, because Steyn had a poor (no,dreadful) game, and Jantjies should have earned his first cap. I would even boo the draw, because it proved that Heynecke had only one game plan, and one flyhalf in mind. Jantjies would have brought a new dimention to that game, but he was not allowed to. 3 boos: one for Steyn, one for the gameplan, one for not allowing Jantjies to play.
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
Pieter(PB)
Monday 25th of June 2012 04:15:22 PM
Swak gedrag. Enige Ge Boo teenoor enige span of speler is onaanvaarbaar. Selfs die ge boo teenoor die Engelse spelers was swak gedrag. Dit is `n swak toeskouer wat dit doen. Bly by jou huis en Boo vir jou TV. Ek en baie ander ondersteuners wil dit nie hoor nie.
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
vossie
Tuesday 26th of June 2012 05:08:54 AM
dit is tipies port elizabeth ,hoekom dink julle was die boet erasmus staduim die enigste staduim in die land waar die speelveld omhein was, mense se geheue is van korte duur, nie so lank terug was morne die heldtoe hy die all black alleen op die tel board gewen het,hy is ook maar net n mens,dit is wonderlik dat die mense hierbo volmaakte en perfekte springbokke is in die span wat net andere han afbreek
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.

Write a new comment:
Name/Nickname *:   
Email Address *:
Keep me updated?
Please note: Your comment will only be displayed once it has been approved.
Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: